KLEREDRAG

Ons kleredrag is formeel/elegant, maar nie “black tie” nie.

Ons moedig die gebruik van diep juweeltone-kleure aan. Let asseblief daarop dat dele van die seremonie en ontvangs op gras areas sal plaasvind – ons stel wigskoene of blokhakke voor.

Visuele inspirasie hieronder: